'n Oomblik in die wind

Fiction & Literature, Historical
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by André P. Brink, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: André P. Brink ISBN: 9780798158619
Publisher: Human & Rousseau Publication: March 22, 2005
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: André P. Brink
ISBN: 9780798158619
Publisher: Human & Rousseau
Publication: March 22, 2005
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen in die agttiende eeu. Elisabeth vergesel haar Sweedse eggenoot, Erik Alexis Larsson, en ’n gids, ene Van Zyl, op ’n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op ’n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie.Adam Mantoor, ’n droster-slaaf, ontferm hom oor Elisabeth. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.’n Onvergeetlike verhaal deur ’n meesterverteller

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Buller se plan by André P. Brink
Cover of the book Philida by André P. Brink
Cover of the book Onsigbaar by André P. Brink
Cover of the book Kobra by André P. Brink
Cover of the book Amber maan, oker son en ander verhale by André P. Brink
Cover of the book Die blou uur by André P. Brink
Cover of the book Gruispad na Tóg Wat by André P. Brink
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 8 by André P. Brink
Cover of the book Duiwelskloof by André P. Brink
Cover of the book Lobola vir die lewe by André P. Brink
Cover of the book 150 Stories by André P. Brink
Cover of the book Beasts of prey by André P. Brink
Cover of the book Leeus met letsels by André P. Brink
Cover of the book Eczema: Your essential guide by André P. Brink
Cover of the book Eendekuil by André P. Brink
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy