7 ritmes vir kinders (eBoek)

Le die regte grondslag vir jou kind se geloof

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Tom Smith, Lollie Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tom Smith, Lollie Smith ISBN: 9781431614639
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 20, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Tom Smith, Lollie Smith
ISBN: 9781431614639
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 20, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof. Met 7 RITMES VIR KINDERS gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1 fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes: 1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding hê. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wêreld en stuur ons om ook lief te hê. 7. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe. Elke hoofstuk in 7 RITMES VIR KINDERS sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Good Night, God (eBook) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Verder met Vrede by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Victory (eBook) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book In God's Embrace by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Vrygelaat by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book Kind van die lig by Tom Smith, Lollie Smith
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Tom Smith, Lollie Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy