Bambaduze

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Bambaduze by Derick van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick van der Walt ISBN: 9780624069300
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick van der Walt
ISBN: 9780624069300
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Wanneer woorde nie werk nie, moet jy 'n ander manier vind om jou stem te laat hoor. “’n Paar blokke noord van die Rosebank-sentrum sien hy blou ligte flikker. Seker ’n motorongeluk. Hy pluk hom altyd vir mense wat nie kan bestuur as daar ’n paar druppels reën val nie. Ry mekaar moer toe. Die gedagte aan polisie maak hom dadelik behoedsaam. Kophou, mater, sê hy vir homself. Jy ry net mooi by die spul verby. Jy kyk nie links nie, jy kyk nie regs nie. Dis nie jou issue nie. Die arme mense wat mekaar gehaak het, dis húlle issue. Niemand sal eers in jou rigting kyk nie. Dan sien hy dis ’n padblokkade en sy lyf word koud. Hy bestuur die kar sonder 'n lisensie en ’n sleutel in die aansitter. Hy begin sweet, al is dit koel ná die reën. Uit die hoek van sy oog sien hy een van die polisievroue aangestap kom. ’n Paar meter verder het ’n verkeerslig skielik die gees gegee. Dit het pas nog gewerk. Dis net die geel lig wat aan is. Dit flikker oor die naderende polisievrou, aan en af, aan en af.” Bambaduze is Derick van der Walt, skrywer van die topverkoper Lien se lankstaanskoene, se vierde jeugroman. Dit verwoord ’n seun se uiting van verlies, maar ook die verligting wat aanvaarding kan bring en is uiteindelik ’n besonderse, inspirerende storie oor die heelwordproses ná trauma.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dogtective William in New York by Derick van der Walt
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Derick van der Walt
Cover of the book SuperZero (school edition) by Derick van der Walt
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Derick van der Walt
Cover of the book My hartjie, my liefie by Derick van der Walt
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Derick van der Walt
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Derick van der Walt
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Derick van der Walt
Cover of the book Die kralebruid by Derick van der Walt
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Derick van der Walt
Cover of the book Om joune te wees by Derick van der Walt
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Derick van der Walt
Cover of the book Tou by Derick van der Walt
Cover of the book Lang pad na liefde by Derick van der Walt
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Derick van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy