Elsabet Louw: 1 book

Book cover of Woensdag

Woensdag

’n Ware verhaal van verkragting en vergifnis

by Elsabet Louw
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2011

Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by 'n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting bloot as 'n aanranding te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer,...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy