Human Rousseau imprint: 198 books

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2012

In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. Twee vreemdelinge moet trou om ’n erfplaas te behou. ’n Dokter sluit ’n ongewone kontrak met ’n jong verpleegster om ma te speel vir sy dogtertjie. ’n Skryfster word bekoor deur ’n Karooplaas, maar die mense op die plaas is vasgevang in hulle hartseer verlede.
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.

Goue gerf

Verhaal 2 in omnibus 2

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: November 10, 2012

In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees...

Tryna du Toit-omnibus 7

Die wit ringmuur & Rooi Malvas

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2012

Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur...
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal.

Wag 'n bietjie

Tweede verhaal in die Bolander-trilogie

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2014

Op ’n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, ’n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. ’n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in ’n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar ’n selfmoordpoging...
by Tryna Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2015

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om ’n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esmé, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Min het hulle geweet wat in die stad op hulle wag met...

Eendekuil

Die derde boek in die Bolander-trilogie

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
by Tryna Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: July 30, 2014

Die erfgename van La Provence: Nà ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim...
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 11, 2012

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom...
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2014

Vir Cathy is die wit ringmuur om die geskiedkundige opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur...
by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Die eerste omnibus met ’n nuwe omslag. In Die honger hart trou Julia en haar peetpa se plaasbestuurder om die plaas wat hulle geërf het te behou. In Deel van die pakket is Gita van Duinen die nuwe ambassadeur se persoonlike assistent. In Verskuilde liefde vind dr. Edmund Wiese uit dat sy broer se weduwee haar tweeling alleen probeer grootmaak.
by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige...
First 3 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy