Lux Verbi imprint: 38 books

Gesonde seks

Die sleutel tot 'n vervulde huwelik

by Timothy Kieswetter
Language: Afrikaans
Release Date: July 31, 2015

Seks is belangrik. God het dit belangrik gemaak. Wat is 'n seksueel gesonde huwelik? Is dit nie waar dat, wanneer dit in die huwelik goed gaan, seks vanself gebeur nie? Ons almal weet mos wat om te doen wanneer die ligte afgaan... Maar gesonde seks in die huwelik is nie vanselfsprekend nie. As ons...

'n Uur van lig

365 Dagstukkies vir vroue

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2012

’n Uur van lig is Nina Smit se splinternuwe dagstukkies wat sy spesiaal geskryf het om haar lesers te bemoedig en te inspireer met gedagtes van hoop en sekerheid.
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2013

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën...
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ’n gepaste gebed: of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap....
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2016

Die geliefde en vertroude Nina Smit se troosboek vir almal wat swaar kry. Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete laat gly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons – onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan...

Duet

Dagstukkies vir huweliksmaats

by Johan Ferreira, Christine Ferreira
Language: Afrikaans
Release Date: September 17, 2015

Dié boek bevat 366 dagstukkies spesiaal vir getroudes. Dis perfek vir huwelikspaartjies om in hulle stiltetyd saam te lees, en is van pas vir mense van enige ouderdom. Almal van pasgetroudes in hul twintigerjare tot ouer pare wat reeds dekades lank getroud is sal hierdie boek van nut vind: Dis prakties, geestelik verrykend, en help julle om as huweliksmaats jul geloof saam op te bou.
by Christine Ferreira
Language: Afrikaans
Release Date: August 15, 2013

Die skilder Monet se tuin in Giverny in Frankryk bevat ’n mengelmoes van irisse, lelies, malvas, kappertjies, papawers, dahlias en ander blomme wat welig en deurmekaar groei, skryf Christine Ferreira. Geen besoeker se liriese beskrywing van die rye papawers, antieke rose en ander blomme kan jou...

Vir mans

Oorkom moderne lewensuitdagings

by Johan Ferreira
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2019

Mans leef in 'n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat 'n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede....
by Annalise Wiid
Language: Afrikaans
Release Date: February 1, 2013

Ragel Naudé het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer ná die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy...
by Denise Ackermann
Language: English
Release Date: June 1, 2014

Well-known and respected theologian Prof. Denise Ackermann openly explores her experiences after she was diagnosed first with cancer, and then with macular degeneration leading to impaired sight. She shares her search for answers in this gripping, thought-provoking book. Honest and revealing, she...
1 2 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy