Human Rousseau: 190 books

Cover of Die blou uur
by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2014

In Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink.
Cover of 'n Kwessie van tegniek

'n Kwessie van tegniek

Christine le Roux-omnibus 5

by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2013

Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
Cover of 'n Nuwe begin

'n Nuwe begin

Derde verhaal in omnibus 4

by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2012

’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat ná ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ’n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughê?
Cover of 'n Wêreld sonder hom

'n Wêreld sonder hom

Christine le Roux-omnibus 5

by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2013

Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending.
Cover of Skynglans van geluk

Skynglans van geluk

Eerste verhaal in omnibus 4

by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2012

Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, ’n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in ’n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol gespeel sal word deur ’n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.
Cover of Die groen maan
by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2014

In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.
Cover of Die bruidseisoen

Die bruidseisoen

twee novelles: ’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs

by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: May 2, 2013

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat wéét dat die liefde...
Cover of Helene de Kock Omnibus 11
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2012

Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale:  'n Kind vir vier oude Vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige...
Cover of Helene de Kock Omnibus 8

Helene de Kock Omnibus 8

Digby Grootgewaag Kronkelpad na Vergenoeg Sonder Winter

by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: September 30, 2006

Hierdie drietal verhale van Helene de Kock speel in die Riemland af, en is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed. Daar is ’n intieme verweefdheid in hulle drie se lewe. Die mooie Bettina leef...
Cover of Man van kaliber
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniël, en leer ook vir Loek de Jager ken, ’n man met vele fasette. Maar watter een het werklik “kaliber”?
Cover of Helene de Kock Omnibus 13
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: August 29, 2011

’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe...
Cover of Helene de Kock Omnibus 7
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

"Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet Danien Fouché: sy wil Alfons hê. Maar sy het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens...
Cover of Vrou van formaat
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

In Vrou van formaat is die hoofkarakter, Danika, vies vir mans: ’n vrou moet mos mediamodelmooi wees,of sy is niks in hul oë nie.Van kleins af stry sy teen dié onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het “mooi” vir haar finaal ’n vloekwoord geword!
Cover of Helene de Kock Omnibus 4
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: September 26, 2014

Die vierde omnibus van ’n bekende en geliefde skrywer. Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van liefkry en keuses doen, seerkry en ontdek dat silwer net ’n skynsel is. En dat werklike geluk net...
First 6 7 8 9 10 11 1213 14
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy