Piet Du Plessis: 3 books

Cover of Grootmenswêreld
by Piet Du Plessis
Language: Afrikaans
Release Date: July 4, 2012

Sestien kortverhale vir grootmenseElkeen van die verhale gaan oor ‘n kind of kinders. Enigiemand wat ‘n sagte plek vir kinders het, sal die verhale geniet.Daar is komiese verhale, hartseerverhale en verhale van sommer net kindwees. Een en elk is net geskryf om geniet te word.
Cover of Trekdiere
by Piet Du Plessis
Language: Afrikaans
Release Date: July 6, 2012

Die Afrikanervolk se geskiedenis is 'n roemryke geskiedenis. Dit is net jammer ons kinders leer nie meer van die geskiedenis nie. Hierdie boek is 'n poging om die Boerevolk se geskiedenis in een storieboek saam te vat. Volwassenes sowel as kinders sal die boek geniet, en daarna weer opnuut respek vir ons volk se geskiedenis hê.
Cover of Beelde wat nooit vervaag nie
by Piet Du Plessis
Language: Afrikaans
Release Date: July 5, 2012

Die skrywer besoek al sedert 1961 die Nasionale Krugerwildtuin. In die tydperk het hy baie wonderlike ervarings gehad. Hy het dit neergeskryf omdat dit hom die herinneringe weer laat herleef het. Daarna het almal wat die boek gelees het hom aangemoedig om die boek te publiseer.Die boek is tans beskikbaar in die kampe van die Nasionale Krugerwildtuin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy