Author: | Peet Venter | ISBN: | 9780799357745 |
Publisher: | LAPA Uitgewers | Publication: | January 6, 2013 |
Imprint: | LAPA Uitgewers | Language: | English |
Author: | Peet Venter |
ISBN: | 9780799357745 |
Publisher: | LAPA Uitgewers |
Publication: | January 6, 2013 |
Imprint: | LAPA Uitgewers |
Language: | English |
Thys Krige sou kon deurgaan vir eksentriek. Daar is 'n vrou, ja, maar die is buite sy bereik. Sy missie in die polisie se speurafdeling het sy oorsprong in die moord op sy pa vyftien jaar gelede. Die reeksmoordenaar laat onder andere 'n wit roos op die slagoffer se bors. En die slagoffer se oe ... Die moordenaar doen ook nie veel moeite om hom te vermom vir die sekuriteitskameras nie. As dit 'n "e;hy"e; is, bygese. Uiteindelik vind Krige die moordenaar.