Dubbelspel

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Dubbelspel by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624068044
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624068044
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.

More books from Tafelberg

Cover of the book Jou Romeo by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Regters oor gister by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vlug na Santorini by Wilna Adriaanse
Cover of the book Tahiti, verre land by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die kralebruid by Wilna Adriaanse
Cover of the book Oos na die son by Wilna Adriaanse
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vuur van verlange by Wilna Adriaanse
Cover of the book Betrayed by Wilna Adriaanse
Cover of the book Somer van betowering by Wilna Adriaanse
Cover of the book Meisie in die reën by Wilna Adriaanse
Cover of the book Willem Poprok by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy