Elke vrou vir haarself

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elke vrou vir haarself by Elize Parker, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9780798164658
Publisher: Human & Rousseau Publication: June 3, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9780798164658
Publisher: Human & Rousseau
Publication: June 3, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik moet elkeen van hulle hul eie paadjie loop en talle terugslae oorkom op hul weg na vervulling in hul professionele én liefdeslewe. Daar is suksesse én teleurstellings, vreugde én hartseer. Dit sal jare wees voordat die donker geheim in die Keet-familie uitgerafel word. Sterk vroue, glorieryke liefde, ontrou, verraad, passie, wraak. Maar uiteindelik is dit tog die liefde wat seëvier.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik moet elkeen van hulle hul eie paadjie loop en talle terugslae oorkom op hul weg na vervulling in hul professionele én liefdeslewe. Daar is suksesse én teleurstellings, vreugde én hartseer. Dit sal jare wees voordat die donker geheim in die Keet-familie uitgerafel word. Sterk vroue, glorieryke liefde, ontrou, verraad, passie, wraak. Maar uiteindelik is dit tog die liefde wat seëvier.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Man van gister by Elize Parker
Cover of the book When I was by Elize Parker
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 11 by Elize Parker
Cover of the book Fuse by Elize Parker
Cover of the book 'n Vonk van liefde by Elize Parker
Cover of the book 'n Nuwe begin by Elize Parker
Cover of the book Mine by Elize Parker
Cover of the book Buller se plan by Elize Parker
Cover of the book The Skinner's Revenge by Elize Parker
Cover of the book Wag 'n bietjie by Elize Parker
Cover of the book Spoor by Elize Parker
Cover of the book Die blou uur by Elize Parker
Cover of the book Houd-den-bek by Elize Parker
Cover of the book Managing diabetes and related health challenges by Elize Parker
Cover of the book Op vlerke van die wind by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy