Gebed 101 (eBook)

Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Prayer, Christianity, Prayerbooks, Education
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Bennie Mostert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Bennie Mostert ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Bennie Mostert
ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Waar die verlede leef (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Baby Jesus Is Born (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Bennie Mostert
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde en stryd by Bennie Mostert
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Bennie Mostert
Cover of the book Wonderwerke by Bennie Mostert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy