Hermien en die hartedief

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hermien en die hartedief by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624063681
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624063681
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Hermien en Jamie is nét vriende. As studente was hulle woonstelmaats, en ja, jare gelede was daar daardie enkele insident . . . Maar wanneer Jamie al wéér in haar woonstel kom asiel soek nadat hy die soveelste keer van ’n vrou weggehardloop het, is Hermien baie seker sy soek hom nie naby haar nie. Sy wat Hermien is, het ’n baie gawe kêrel en haar eie, suksesvolle besigheid. Jamie is net in die pad, veral toe hy aandring om ’n paar dae by haar te bly om te skuil van sy nuutste porsie gebakte pere. En tog . . . Hy’s Jamie . . . Hermien se sake loop vreeslik deurmekaar. Sy en Jamie beland in die bed op ’n manier wat haar laat duisel, die saai maar goeie Wynand vra haar om te trou, daar’s ’n onverwagse swangerskap en les bes ’n verwarde vakansie in Italië. Deurentyd worstel Hermien met haar demone: Sy glo sy’s te mollig en sy kan geen man vertrou nie, allermins die player Jamie, weens haar pa se kaperjolle en haar ma se gebroke hart. Jamie moet alles uithaal om haar te wys dat hulle twee saam álles kan hê, maar eers moet hy én Hermien albei ’n groot stuk grootword aanpak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Anita du Preez
Cover of the book Melktert en kaviaar by Anita du Preez
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Anita du Preez
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Anita du Preez
Cover of the book Dwaalpoort by Anita du Preez
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Anita du Preez
Cover of the book 'n Klein lewe by Anita du Preez
Cover of the book Katrientjie by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Anita du Preez
Cover of the book Liefde in fokus by Anita du Preez
Cover of the book Die man met die geel oë by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Anita du Preez
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Anita du Preez
Cover of the book Brigadier and the Spirit Pony by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy