Koms van die motman

Fiction & Literature
Cover of the book Koms van die motman by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798176231
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 6, 2017
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798176231
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 6, 2017
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas wil nie ag slaan op haar vermoedens nie . . . In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ’n skaduwee op die rand van die verhaal? Chris Karsten, meesterverteller aan die woord, soos altyd.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas wil nie ag slaan op haar vermoedens nie . . . In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ’n skaduwee op die rand van die verhaal? Chris Karsten, meesterverteller aan die woord, soos altyd.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Plaasmoord by Chris Karsten
Cover of the book The Double Crown by Chris Karsten
Cover of the book Ultimate Guide to Family Health by Chris Karsten
Cover of the book Mediterreense herinneringe by Chris Karsten
Cover of the book Agter die berge by Chris Karsten
Cover of the book Die groen maan by Chris Karsten
Cover of the book Sewende somer by Chris Karsten
Cover of the book The End of addiction by Chris Karsten
Cover of the book Seisoen van die skimmelson by Chris Karsten
Cover of the book Piekniek by Hangklip by Chris Karsten
Cover of the book 7 Dae by Chris Karsten
Cover of the book Onsigbaar by Chris Karsten
Cover of the book Eendekuil by Chris Karsten
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 6 by Chris Karsten
Cover of the book 'n Droë wit seisoen by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy