Kristel Loots-omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Dokter van harte se Jenna Joubert wil nie deur dokter Luca de Wet ondersoek word nie. Sy weet wat skort: haar hart is bloot gebreek. En sy weet hoe graag hartchirurge teater toe draf, of dit nou die beste ding is of nie. Dis net . . . Luca de Wet maak allerlei fantasieë in haar wakker, en hy duik boonop oral op. In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete. In Voorskrif vir die hart kan dokter Zoely du Toit nie wag om op Arendsnes aan die Weskus te gaan locum nie. Op die platteland sal niemand die waarheid oor haar verlede kan uitsnuffel nie, hoop sy. Maar sy sukkel om ’n lae profiel te handhaaf toe sy die dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo se werkkring én huis moet deel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tuiskoms by Kristel Loots
Cover of the book Beenaf bokkie by Kristel Loots
Cover of the book Haar beste bruidegom by Kristel Loots
Cover of the book What every boy should know by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Kristel Loots
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Kristel Loots
Cover of the book Vier seisoene kind by Kristel Loots
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Kristel Loots
Cover of the book Eiland van drome by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Kristel Loots
Cover of the book Staan op, my beminde by Kristel Loots
Cover of the book Vlam van verlange by Kristel Loots
Cover of the book Brandwaterkom by Kristel Loots
Cover of the book In stede van die liefde by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy