Liefde in laslap

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde in laslap by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624072294
Publisher: Tafelberg Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624072294
Publisher: Tafelberg
Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Italië terugkeer. Neethling Meyer se sjokoladebruin oë onthuts Natalie heeltemal. En toe hy haar boonop soen, wil haar hart net nie meer normaal klop nie. Maar Neethling is ’n beroemde skrywer van rillerromans wat duidelik sy lewe as vrygesel geniet. Natalie weet mos hy is nie die tipe wat langtermynverhoudings aanknoop nie. Wat ook al tussen hulle is, sal nie hou nie. Jare ná haar kinderdae in die weeshuis vind Natalie uiteindelik meer oor haar verlore familie uit en begin sy om haar lewensverhaal in ’n laslapdeken uit te beeld. Maar Neethling se silhoeët duik telkens in haar uitbeeldings op. Is hul stories werklik bestem om te vervleg?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Italië terugkeer. Neethling Meyer se sjokoladebruin oë onthuts Natalie heeltemal. En toe hy haar boonop soen, wil haar hart net nie meer normaal klop nie. Maar Neethling is ’n beroemde skrywer van rillerromans wat duidelik sy lewe as vrygesel geniet. Natalie weet mos hy is nie die tipe wat langtermynverhoudings aanknoop nie. Wat ook al tussen hulle is, sal nie hou nie. Jare ná haar kinderdae in die weeshuis vind Natalie uiteindelik meer oor haar verlore familie uit en begin sy om haar lewensverhaal in ’n laslapdeken uit te beeld. Maar Neethling se silhoeët duik telkens in haar uitbeeldings op. Is hul stories werklik bestem om te vervleg?

More books from Tafelberg

Cover of the book Engel van my hart by Elsa Winckler
Cover of the book Dogtective William in Space by Elsa Winckler
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Elsa Winckler
Cover of the book Kronkelpad by Elsa Winckler
Cover of the book Dokter van harte by Elsa Winckler
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Elsa Winckler
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Elsa Winckler
Cover of the book Wierook van verlange by Elsa Winckler
Cover of the book Die tonnel by Elsa Winckler
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Klein lewe by Elsa Winckler
Cover of the book What every girl should know by Elsa Winckler
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Elsa Winckler
Cover of the book Soekers na die son by Elsa Winckler
Cover of the book Blou Maandag by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy