Monument

Fiction & Literature
Cover of the books Monument not available yet
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624063155
Publisher: Media24 Books Publication: July 9, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624063155
Publisher: Media24 Books
Publication: July 9, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe ná die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en dié se seuns ná ’n plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in ’n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. ’n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort — in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin? – nie meer so maklik is nie._x000D_

_x000D_

Monument is feitefiksie. Dit is ’n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys dié roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.

More books from Fiction & Literature

Cover of the book Mr. Darcy, My Hero by Maretha Maartens
Cover of the book Wij alleen by Maretha Maartens
Cover of the book The Haunted Chamber by Maretha Maartens
Cover of the book Das verborgene Cottage by Maretha Maartens
Cover of the book 24 Declassified: Storm Force by Maretha Maartens
Cover of the book Ballad Of A Bad Bitch 2 ( Love, Lyrics & Lies ) by Maretha Maartens
Cover of the book Smart Vs. Pretty by Maretha Maartens
Cover of the book Singles 81 by Maretha Maartens
Cover of the book La Confession de Claude by Maretha Maartens
Cover of the book Fallen Hero by Maretha Maartens
Cover of the book Soaps en sombreros by Maretha Maartens
Cover of the book Gedankensplitter by Maretha Maartens
Cover of the book Doctor Who The Scream Of The Shalka by Maretha Maartens
Cover of the book Drie wensen by Maretha Maartens
Cover of the book Knox by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy