Author: | Nataniël | ISBN: | 9780798155731 |
Publisher: | Human & Rousseau | Publication: | September 12, 2011 |
Imprint: | Human & Rousseau | Language: | Afrikaans |
Author: | Nataniël |
ISBN: | 9780798155731 |
Publisher: | Human & Rousseau |
Publication: | September 12, 2011 |
Imprint: | Human & Rousseau |
Language: | Afrikaans |
Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wêreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. ’n Meesterstorieverteller.Lof vir Nataniël se stories:“Nataniël se hantering van die groteske en absurde kom by hom so spontaan, onpretensieus en maklik soos wat dit vir ander mense is om ‘n eier te kook.” – Jeanne Goosen“In enige ander tydvak of kultuur kon Nataniël dalk ‘n sjamaan gewees het.” – Cas van Rensburg Nataniël’s latest collection includes 46 stories, some in English some in Afrikaans, selected and adapted from his shows staged since 2007, amongst others Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magical stories about a world both strange and familiar. Praise for Nataniël’s stories:“Nataniël has always been a master storyteller as he creates an extraordinary world filled with lonely people all struggling to find their way.” – Diane de Beer“Nataniël’s stories are arguably modern fairytales.” – Derek Wilson