Om ’n reënboog te vang

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624070252
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624070252
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Jong onderwyseres Kylie is ’n geskeide vrou, nie ’n onskuldige meisietjie nie. So die kaalbas casanova in haar buurvrou se huis behoort haar darem nie só baie te ontstig nie! Maar dan kom dit uit Justin is haar nuwe buurman. A nee a, sy’s veronderstel om ná haar egskeiding ’n mannehater te wees, wat is dit nou met haar en die vlinders? Kylie hou haar hardekoejawel, maar sy misreken haar – so maklik gee sjarmante boukontrakteur Justin nie op nie. Maar haar eks Rynhard is nog nie uit die prentjie nie en wil Kylie met alle mag en geweld terugwen. Boonop vertel haar ma – en Rynhard self – haar voortdurend dat sy kamstige affair nooit ooit gebeur het nie. Justin se hulpvaardigheid en bedagsaamheid laat Kylie se skanse sak. Hy maak kos, versorg seerplekkies, terg haar oor saam mango’s eet in die bad . . . Hulle praat glad van trou. Maar hoe kry Kylie Rynhard van haar deur af weg? Wanneer Justin se amper-eksvrou haar boonop begin dreig, weet Kylie nie watter kant toe nie. Die verleidelike nuwe man . . . of haar ewe sexy eks met wie sy so ’n lang geskiedenis het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 17 by Ettie Bierman
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Ettie Bierman
Cover of the book Until Julius Comes by Ettie Bierman
Cover of the book Sê groete vir pappa by Ettie Bierman
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ettie Bierman
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Ettie Bierman
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Ettie Bierman
Cover of the book Dis ek, Anna by Ettie Bierman
Cover of the book Die boek van Ester by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Ettie Bierman
Cover of the book Reënboog van koraal by Ettie Bierman
Cover of the book Broad-Based BEE by Ettie Bierman
Cover of the book Degas' Dust by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy