Onverwags myne

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Onverwags myne by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624085676
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624085676
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en lelike klere behoort mense se belangstelling af te weer. Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed – ’n mooi man is almal s’n. Haar nuwe buurman is egter ’n regte bleeksiel en sy het ’n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red. Leonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin ’n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie. Hy leef ’n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan ’n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek? Dit blyk dat Amanda se eks nie wil aanvaar dat dinge tussen hulle verby is nie. Boonop beweeg Leonardo in eksklusiewe kringe: Sal Amanda kan aard tussen die Kaapse elite?

More books from Tafelberg

Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Susan Pienaar
Cover of the book Tell Me Your Story by Susan Pienaar
Cover of the book Goue horisonne by Susan Pienaar
Cover of the book Van altyd af by Susan Pienaar
Cover of the book Secret Revolution by Susan Pienaar
Cover of the book Vlis met vlerke by Susan Pienaar
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Susan Pienaar
Cover of the book Winterman, somerhart by Susan Pienaar
Cover of the book Sandroos uit Meob by Susan Pienaar
Cover of the book Dreaming of Light by Susan Pienaar
Cover of the book Cult Sister by Susan Pienaar
Cover of the book Haar beste bruidegom by Susan Pienaar
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Susan Pienaar
Cover of the book Bottelnek by Susan Pienaar
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy