Ou bloed

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Ou bloed by Peet Venter, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Peet Venter ISBN: 9780799361575
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 6, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Peet Venter
ISBN: 9780799361575
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 6, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Dans van liefde by Peet Venter
Cover of the book Romanse in beseringstyd by Peet Venter
Cover of the book Alles vir jou by Peet Venter
Cover of the book Allesbehalwe by Peet Venter
Cover of the book Trofeevrou by Peet Venter
Cover of the book Bloubaardman by Peet Venter
Cover of the book Maanschijnbaai 1 by Peet Venter
Cover of the book Impulsiewe besluit by Peet Venter
Cover of the book Snydokter by Peet Venter
Cover of the book See vol liefde by Peet Venter
Cover of the book Amper perfek by Peet Venter
Cover of the book Thomas@gps.net by Peet Venter
Cover of the book Byvoordele gewaarborg by Peet Venter
Cover of the book Toevlug na liefde by Peet Venter
Cover of the book Lief vir jou by Peet Venter
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy