Perfekte formule

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Perfekte formule by Elsa Winckler, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780799352719
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780799352719
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Ter wille van Nikola by Elsa Winckler
Cover of the book Hart oorboord by Elsa Winckler
Cover of the book Vir geld of liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Gelukspakkie by Elsa Winckler
Cover of the book Deborah by Elsa Winckler
Cover of the book Toekomsbelofte by Elsa Winckler
Cover of the book Vallei van verlange by Elsa Winckler
Cover of the book Katinka se grotman by Elsa Winckler
Cover of the book Uitgeboul deur liefde by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Dokter vir Arabelle by Elsa Winckler
Cover of the book Bootnimf by Elsa Winckler
Cover of the book Die 13de kaart by Elsa Winckler
Cover of the book Aanloklike proposisie by Elsa Winckler
Cover of the book Jabulani the elephant by Elsa Winckler
Cover of the book Maanligsprokie by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy