Plesierengel

Fiction & Literature
Cover of the book Plesierengel by Leon van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon van Nierop ISBN: 9780624064725
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon van Nierop
ISBN: 9780624064725
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Elke plesier het sy prys . . . Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie – die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet? Plesierengel is ’n nuwe, aangepaste weergawe van Leon Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwater-warm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . . Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Leon van Nierop
Cover of the book Junior in Saal 7 by Leon van Nierop
Cover of the book Huise van klei by Leon van Nierop
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Leon van Nierop
Cover of the book Reënboog van koraal by Leon van Nierop
Cover of the book Met ander woorde by Leon van Nierop
Cover of the book Hertog van die Pampas by Leon van Nierop
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Leon van Nierop
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Leon van Nierop
Cover of the book Toxic mix by Leon van Nierop
Cover of the book Dis koue kos, skat by Leon van Nierop
Cover of the book Huberta's Journey by Leon van Nierop
Cover of the book Die groot legkaart by Leon van Nierop
Cover of the book Where the heart is by Leon van Nierop
Cover of the book Beminde vreemdeling by Leon van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy