Skarlaken

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Skarlaken by Irma Venter, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Venter ISBN: 9780798170451
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 7, 2015
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Irma Venter
ISBN: 9780798170451
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 7, 2015
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Haar pa het buite gaan asemskep toe hy haar gesien het. Die boonste laag van die pan was gevries ná die vorige nag. Dit het onder sy voete gekraak en fyn spinnerakke gemaak soos hy geloop het. Versigtig al nader aan die rooi fiets en die vrou wat op haar sy, halflyf – presies halflyf – in die modderige ys vasgevang was. Die fiets was nie hare nie, maar die trourok wel. Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ʼn rekenaargenie met ʼn kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, ʼn suksesvolle kunstenaar met ʼn slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Helene de Kock Omnibus 7 by Irma Venter
Cover of the book Skoenlapper by Irma Venter
Cover of the book Die bruidseisoen by Irma Venter
Cover of the book Duiwelskloof by Irma Venter
Cover of the book Niggie by Irma Venter
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 9 by Irma Venter
Cover of the book Die Benederyk by Irma Venter
Cover of the book Windspoor by Irma Venter
Cover of the book Seisoen van die skimmelson by Irma Venter
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Irma Venter
Cover of the book Nicky & Lou by Irma Venter
Cover of the book Helene De Kock Omnibus 10 by Irma Venter
Cover of the book Gerugte van reën by Irma Venter
Cover of the book Die lente kom weer by Irma Venter
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 4 by Irma Venter
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy