Veronica

Die kleur van liefde

Biography & Memoir
Cover of the book Veronica by Alita Steenkamp, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alita Steenkamp ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Alita Steenkamp
ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Ontwakende passie by Alita Steenkamp
Cover of the book Held in blou jeans by Alita Steenkamp
Cover of the book Held in 'n oorpak by Alita Steenkamp
Cover of the book Lief vir jou by Alita Steenkamp
Cover of the book Bewustelik joune by Alita Steenkamp
Cover of the book Ou liefde roes nie by Alita Steenkamp
Cover of the book Held in 'n voorskoot by Alita Steenkamp
Cover of the book Marlet se droomman by Alita Steenkamp
Cover of the book Offerande by Alita Steenkamp
Cover of the book Diagnose by Alita Steenkamp
Cover of the book Twee maal so lief by Alita Steenkamp
Cover of the book Eerste liefde by Alita Steenkamp
Cover of the book Fleur by Alita Steenkamp
Cover of the book Woestynroos by Alita Steenkamp
Cover of the book Die lyfwag by Alita Steenkamp
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy