Viersprong

Fiction & Literature, Short Stories
Cover of the book Viersprong by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych, Boekemakranka
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych ISBN: 9781920625337
Publisher: Boekemakranka Publication: June 9, 2016
Imprint: Language: English
Author: Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
ISBN: 9781920625337
Publisher: Boekemakranka
Publication: June 9, 2016
Imprint:
Language: English

Afrikaanse Kortverhale deur vier vrygeestige vroue. Verhaaltemas in die bundel wissel van rare vriendskappe, weerlose mense, die reislus, die baie vorms van liefde, keuses wat gemaak word en vrede wat gevind word. Skrywers Anel Heydenrych, Annemari Coetser, Nadia de Kock en Trisa Hugo sorg vir 'n genotvolle leeservaring.

Lizz Meiring het die volgende gesê oor hierdie bundel: Viersprong is soos 'n verrassingspakkie - jy wil jou kieste volstop met elke unieke kortverhaal. Ek het gelag, gehuil, gewonder, gebloos, en geniet. Wie sê ontspanningsleesstof kan nie topkwaliteit wees nie? Mag jy, die leser, ook nog lank die soet, sout en sonderlinge smaak van dié vier vroue se verhale in jou hart en siel, jou kop, en ook jou kieste proe.'

Dié bundel se vrouehart klop koesterend warm - Mariana Loots in Die Burger

'n Besondere kykie na die moderne Suid-Afrikaanse vrou se passies, belangstellings en vrae. - Vincent Pienaar

More books from Short Stories

Cover of the book Blood: John 9 by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book The Short Stories Of Rabindranath Tagore - Vol 2 by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Im Rausch der Begierde by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Elak of Atlantis by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Dostoevsky's Short Stories by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Short Stories by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Five Furies by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Le Monsieur de la Petite Dame by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book As Others See Us by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Erotische Spiele by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book The Would-be Father by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book L'estate dei mondiali by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Les Portes d'Ys by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book Life During Wartime: Stories by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
Cover of the book A Pink Stocking by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser, Anel Heydenrych
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy