Waar engele wandel (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die eerste boek in ’n splinternuwe reeks, Engele op ’n missie, verskyn uit New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse –’n dramatiese storie oor ’n uitgediende bofbalspeler, die meisie wat hy agtergelaat het en die wonderwerke wat beide van hulle kan red. Wanneer Tyler Ames, voormalige bofbalster, ’n besering opdoen wat sy bofballoopbaan beëindig, is hoe hy sy lewe kan laat terugkeer na wat dit voorheen was, al waaraan hy kan dink. Hy het reeds almal vir wie hy lief was, verloor op sy pad na roem. Net wanneer dit lyk of dinge besig is om te draai, bereik Tyler sy allerlaagste punt. Intussen het sy enigste ware liefde, Sami Dawson, wat aan die anderkant van die land woon, reeds aanbeweeg. ’n Reeks klein wonderwerke lei Tyler na ’n onderhoudswerk by ’n aftree-oord en ’n vriendskap met Virginia Hutcheson, ’n ouer vrou met Alzheimer-siekte, wat vreemd genoeg die antwoorde mag hê wat hy so desperaat na soek. ’n Span Engele op ’n missie gaan op ’n sending om hoop te herstel vir Tyler, Sami en Virginia. Kan hierdie klein en skynbaar niksbeduidende dade van die ongesiende engele genesing en bevryding bring? En kan die woorde van ’n vreemdeling verlore liefde weer laat ontvlam? Elke reis begin met ’n eerste tree. Dit is tyd vir die sending om te begin ...

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Karen Kingsbury
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Women (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Finding rest in God's love by Karen Kingsbury
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy