Blinde liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Blinde liefde by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624063711
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624063711
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karla bedank haar werk by ’n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op ’n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore ’n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. Tot haar skok is daar ook groot finansiële probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis ’n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie ná al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, ’n meisie op Hugo wag nie? Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks ál moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand ’n ander. Is dit dalk ’n geval van blinde liefde?

More books from Tafelberg

Cover of the book Victoriavalle van liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Elsa Hamersma
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Elsa Hamersma
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Elsa Hamersma
Cover of the book Droomman aan boord by Elsa Hamersma
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Elsa Hamersma
Cover of the book Rots van Stormbaai by Elsa Hamersma
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Elsa Hamersma
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Elsa Hamersma
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Elsa Hamersma
Cover of the book Letitia en die lektor by Elsa Hamersma
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Elsa Hamersma
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Elsa Hamersma
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy