Hart van die son

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Hart van die son by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624050728
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624050728
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy ná vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te sê om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het...

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy ná vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te sê om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het...

More books from Tafelberg

Cover of the book Melktert en kaviaar by Elza Rademeyer
Cover of the book Onder die radar by Elza Rademeyer
Cover of the book Klara by Elza Rademeyer
Cover of the book Middernagmusiek by Elza Rademeyer
Cover of the book Êrens is daar liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Elza Rademeyer
Cover of the book Die winskopie by Elza Rademeyer
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Elza Rademeyer
Cover of the book Toxic mix by Elza Rademeyer
Cover of the book Wierook van verlange by Elza Rademeyer
Cover of the book Kringe in 'n bos by Elza Rademeyer
Cover of the book In your face by Elza Rademeyer
Cover of the book Die ongebore uur by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Elza Rademeyer
Cover of the book Wanneer passie blom by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy