Liefde deur ’n lens

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624076025
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624076025
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Wanneer Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer. Dit laat enige onstuimigheid in haar binneste bedaar. Selfs toe sy, in haar beroep as fotograaf, vlugtelinge oorsee afgeneem het, het sy al die hartseer in haar foto’s gekanaliseer en dit só van haar afgeweer. Sy huil nooit nie. Maar toe sy na Suid-Afrika terugkeer, dreig haar onderdrukte emosies om uit te borrel – en dis alles Francois Olivier, haar skoonsus se baie aantreklike broer, se skuld. Hy soen haar onverwags, vat aan haar, en laat haar wêreld tol. Hy sien die hartseer raak wat sy diep wegsteek en daag haar uit om te erken hoe sy voel. Nicola probeer om met haar kamera afstand tussen hulle te skep. Maar as sy haar weer kom kry, fokus sy op sy sterk gelaatstrekke. En wat is die uitdrukking wat sy daar sien? Geen man het al ooit só na haar gekyk nie. Sal Nicola haar verskansing kan laat vaar? En is dit liefde wat sy deur die lens sien?

More books from Tafelberg

Cover of the book Fort van die kappiedraers by Elsa Winckler
Cover of the book Die engel rook skelm by Elsa Winckler
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Elsa Winckler
Cover of the book Klopdans van die liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Elsa Winckler
Cover of the book The Orange Earth by Elsa Winckler
Cover of the book Die naamlose by Elsa Winckler
Cover of the book Die groot legkaart by Elsa Winckler
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Elsa Winckler
Cover of the book Hertog van die Pampas by Elsa Winckler
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elsa Winckler
Cover of the book Plesierengel by Elsa Winckler
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Elsa Winckler
Cover of the book Peaceful Revolution by Elsa Winckler
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy