Trousseaukis

Fiction & Literature, Short Stories
Cover of the book Trousseaukis by Annelie Botes, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelie Botes ISBN: 9780624052487
Publisher: Tafelberg Publication: May 20, 2008
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Annelie Botes
ISBN: 9780624052487
Publisher: Tafelberg
Publication: May 20, 2008
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n Man begin orrelles neem in 'n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit sy eie medemenslikheid is wat beproef word. 'n Predikant verslaaf hom aan 'n rekenaarspeletjie en verloor sy houvas op alles behalwe die geel, rooi, groen en blou blokkies wat hy dag en nag met koorsagtige presisie inmekaar probeer pas. 'n Vrou wat nooit weer aan die huwelik en liefde herinner wil word nie, moet tydens haar skeisaak 'n trourok maak vir 'n aanstaande bruid wat by die dag duideliker oor die buik en bors uitsit.Dis oor boeiende mense soos dié dat Annelie Botes in Trousseaukis skryf – vroue en mans met wie jy jou kan én wil identifiseer. In elkeen van dié dertien stories wys die verteller dat sy die menslike swakheid én goedheid ken, en dat sy weet hoe om met empatie te vertel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Eiland van drome by Annelie Botes
Cover of the book Huberta's Journey by Annelie Botes
Cover of the book Terug na Eden by Annelie Botes
Cover of the book Skemeruur by Annelie Botes
Cover of the book Stiletto (English) by Annelie Botes
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Annelie Botes
Cover of the book Tell Me Your Story by Annelie Botes
Cover of the book Droomman aan boord by Annelie Botes
Cover of the book Liefde in die skemering by Annelie Botes
Cover of the book Time Bomb by Annelie Botes
Cover of the book My Father Died for This by Annelie Botes
Cover of the book Iemand soos jy by Annelie Botes
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Annelie Botes
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Annelie Botes
Cover of the book Katrientjie by Annelie Botes
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy