Iemand soos jy

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Iemand soos jy by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624050650
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624050650
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is skaars ’n jaar later weer getroud, en het haar dogter deur die jare nooit opgesoek nie. Elzeri het egter nie daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverwags met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies behoorlik deurmekaarkrap nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is skaars ’n jaar later weer getroud, en het haar dogter deur die jare nooit opgesoek nie. Elzeri het egter nie daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverwags met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies behoorlik deurmekaarkrap nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Kringe in 'n bos by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Home Invasioin by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hoopvol by Schalkie van Wyk
Cover of the book Om met vuur te speel by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Schalkie van Wyk
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Schalkie van Wyk
Cover of the book South African Law by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dokter van ver by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dreaming of Light by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy