Ena Murray Omnibus 27

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624050674
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624050674
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

’n Heerlike verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie!So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoënlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vir die eerste keer wat ware liefde is.Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind.Bergwind oor Karma is ’n lekkerlees-speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die versengende bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand behoorlik omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind!Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n waarlik verrassende einde. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar ’n moord gepleeg op dié rustige dorpie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartstog op see by Ena Murray
Cover of the book Betrayed by Ena Murray
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Ena Murray
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Ena Murray
Cover of the book Klopdans van die liefde by Ena Murray
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Ena Murray
Cover of the book Reënboog in die sand by Ena Murray
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Ena Murray
Cover of the book Liefde in die skemering by Ena Murray
Cover of the book As by Fire by Ena Murray
Cover of the book Dis koue kos, skat by Ena Murray
Cover of the book Ruiter van my drome by Ena Murray
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Ena Murray
Cover of the book Blinde liefde by Ena Murray
Cover of the book Terug na Eden by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy