Hartklop Omnibus 3

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach ISBN: 9780624080930
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2017
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
ISBN: 9780624080930
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2017
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Heler van skade: Lucinda O’Neill word ’n pos as pediater by die Wynland-kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied en dit bring ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur, wie se seun tydens ’n werkskontrak in Afrika ’n tropiese siekte opgedoen het. Wanneer hy die seuntjie na die kliniek bring, maak dit ’n groter impak op Lucinda se lewe as wat sy ooit kon voorsien het. En intussen maak die resiesjaer Edwin van Reenen, wat haar ken sedert hulle kinderdae in die weeshuis, aanspraak op haar vriendskap en liefde. Lucinda het haar nog altyd van liefdesverbintenisse weerhou; haar werk was haar erns. Maar in die Wynland-kliniek word sy verplig om keuses te maak – en meteens lyk haar pad vorentoe baie gekompliseerd. Die dokter se geheime passie: Janli Filmalter, ’n toegewyde mediese student in haar vyfde jaar, en dokter Christiaan Lombard ken mekaar al vandat sy ses en hy nege jaar oud was. Hulle ken ook mekaar se families goed – dalk té goed. Waarom haat Christiaan haar skatryk pa so? Sal hy Gé, haar losbol-broer, kan vergewe vir wat hy aan sy onskuldige kleinsus gedoen het? Maar die belangrikste: probeer Christiaan op die Filmaters wraak neem deur Janli te verlei? Ontmoet my in Patong: Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kêrel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat ook al, Laura besluit om Engeland toe te gaan, na Braam toe. Maar voor dit wil sy eers terug Thailand toe vir ’n kort vakansie om deur die herinneringe van die tsoenami en haar tyd daar te werk. In Thailand ontmoet sy toevallig weer die Engelse sakeman, Francis, wie se lewe sy destyds gered het. Die aantrekkingskrag tussen hulle skryf Laura toe aan die feit dat sy hom destyds gered het. Natuurlik sal so iets mens nader aan mekaar bring! En sy is immers nog verlief op Braam. In Patong het die lewe egter sy eie loop . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Blom van Venesië by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book The Camp Whore by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Drome van liefde by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book I Beg to Differ by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Bloeisels in die wind by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book The President's Keepers by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
Cover of the book Donkerland by Madelein Malherbe, Rykie Roux, Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy