Klara

Fiction & Literature
Cover of the book Klara by Mariël Le Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mariël Le Roux ISBN: 9780624058892
Publisher: Tafelberg Publication: June 15, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Mariël Le Roux
ISBN: 9780624058892
Publisher: Tafelberg
Publication: June 15, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom – Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met ’n halwe Duitser te trou en landuit te vlug – maar nie sy nie. Iemand moes omsien na Ma wie se kop heeltemal uitgehaak het, en iemand moes help om Ma se fratskind, Henk, deur matriek te sien, en daarby moes Klara ook nog haar eie geleerdheid kry. Eers toe die ding met Dries, Boplaas se erfgenaam, op die rotse loop, was dit asof Klara haar kon losmaak van haar verlede. En ná hoeveel jaar ook los van Hannes aan wie haar hart verbind geraak het soos ’n lusernland aan ’n leivoor. Maar dit is juis toe sy uiteindelik weggaan dat Klara agterkom hoe onlosmaaklik sy verstrengel is met daardie plaas en sy mense. Klara is ’n verhaal met ’n onweerstaanbare aardsheid. Onheilig snaaks maar ook hartverskeurend. Dis nie aldag dat ’n mens jou só kan verlustig in die vreemde draaie wat die lewe gooi nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sterre is vir ewig by Mariël Le Roux
Cover of the book Blinde liefde by Mariël Le Roux
Cover of the book Hart van die son by Mariël Le Roux
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Mariël Le Roux
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Mariël Le Roux
Cover of the book Dokter sonder grense by Mariël Le Roux
Cover of the book As die lied verstil by Mariël Le Roux
Cover of the book My Kubaan by Mariël Le Roux
Cover of the book Kringe in 'n bos by Mariël Le Roux
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Mariël Le Roux
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Mariël Le Roux
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Mariël Le Roux
Cover of the book Lokstem van die liefde by Mariël Le Roux
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Mariël Le Roux
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Mariël Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy