Fransi en die filmster

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Fransi en die filmster by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg
Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

More books from Tafelberg

Cover of the book Holy Cows by Anita Du Preez
Cover of the book Reënboog in die sand by Anita Du Preez
Cover of the book Waar liefde begin by Anita Du Preez
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Anita Du Preez
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Anita Du Preez
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Anita Du Preez
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Anita Du Preez
Cover of the book Tracking the future by Anita Du Preez
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Anita Du Preez
Cover of the book Gang Town by Anita Du Preez
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Anita Du Preez
Cover of the book In my drome by Anita Du Preez
Cover of the book Op pad: 'n Reisjoernaal by Anita Du Preez
Cover of the book Spertyd by Anita Du Preez
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy