Sophie en Sophia (Ultrasatyn)

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Elizabeth Engela, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Engela ISBN: 9780624066873
Publisher: Tafelberg Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Engela
ISBN: 9780624066873
Publisher: Tafelberg
Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

Op sewe-en-twintig moet Sophie dit nou eenmaal erken: sy benodig sekslesse. Sy’t dan nog nooit die groot O gevoel nie, nog nie eens naastenby nie! Dan gebeur drie dinge byna tegelyk: Sophie kom in kontak met ’n skrywer van witwarm hygromans, raak lus om te begin blog soos in Julie & Julia, én trek in ’n nuwe woonstel in – langs haar broers se pel Derek. Ja, die een wat soos haar amper-ouboet is . . . Maar ook só glad nie! Sophie verbrand haar vingers met Derek, want van hartsake weet sy so min as van kosmaak, en mens kan van albei ’n liederlike brouspul maak. Derek weet veel meer van sensuele sake, en saam-saam beproef hulle allerlei resepte wat hy reeds vervolmaak het. Teen die muur . . . In ’n restaurant . . . In ’n bewegende motor . . . Sophie kan nie uitgeproe raak nie, maar haar seks-blog is ’n bestanddeel wat Derek nie verwag het nie, en die lewe dreig om Sophie alleen voor haar rekenaarskerm te laat . . . Sophia en Sophia was die wenverhaal in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.

More books from Tafelberg

Cover of the book Onrus op Oshakati by Elizabeth Engela
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Elizabeth Engela
Cover of the book Ruiter van my drome by Elizabeth Engela
Cover of the book Geërfde liefde by Elizabeth Engela
Cover of the book Skat van onheil by Elizabeth Engela
Cover of the book Sterre is vir ewig by Elizabeth Engela
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Elizabeth Engela
Cover of the book Dokter van ver by Elizabeth Engela
Cover of the book Kronkelpad by Elizabeth Engela
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Elizabeth Engela
Cover of the book SuperZero (school edition) by Elizabeth Engela
Cover of the book Dogtective William in New York by Elizabeth Engela
Cover of the book Sour Grapes by Elizabeth Engela
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Elizabeth Engela
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Elizabeth Engela
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy