Elza Rademeyer Omnibus 8

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624072980
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624072980
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer – weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ʼn dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds aan iemand anders behoort? In Rots van Stormbaai besluit Melanie Walters impulsief om saam met haar seuntjie op die verafgeleë kusdorpie Stormbaai vakansie te hou. Maar sy het nie rekening gehou met die eksentrieke inwoners nie. Oom Jors, dierbare Thys en die sjarmante plaasboer Giel trap haar drumpel plat. Maar dis die enigmatiese Lafras Retief wat haar fassineer. In Rabbedoe se temmer kom rykmanskind Vicky Webster ná haar pa se dood agter dat hulle bankrot geboer het. Gelukkig bied die aantreklike Wouter Hoyt vir haar werk in hul huishouding aan. Pierre, sy ouer broer, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ʼn jaloerse meisie. Wie van die Hoyt-broers sal hierdie rabbedoe tem?

More books from Tafelberg

Cover of the book The De Zalze Murders by Elza Rademeyer
Cover of the book Spertyd by Elza Rademeyer
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Gister se verlange by Elza Rademeyer
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Elza Rademeyer
Cover of the book Oos na die son by Elza Rademeyer
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Elza Rademeyer
Cover of the book Vlam van verlange by Elza Rademeyer
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Elza Rademeyer
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Willem Poprok by Elza Rademeyer
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Elza Rademeyer
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Geërfde liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy