Liefde in fokus

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde in fokus by Zoë Gouws, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Zoë Gouws ISBN: 9780624050667
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Zoë Gouws
ISBN: 9780624050667
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dít uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Zoë Gouws
Cover of the book In stede van die liefde by Zoë Gouws
Cover of the book BreinBliksem by Zoë Gouws
Cover of the book Desert Prisoner by Zoë Gouws
Cover of the book Bella se skaduwee by Zoë Gouws
Cover of the book Die wet van die liefde by Zoë Gouws
Cover of the book Onder die radar by Zoë Gouws
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Zoë Gouws
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Zoë Gouws
Cover of the book Jou Romeo by Zoë Gouws
Cover of the book Sluimerliefde by Zoë Gouws
Cover of the book Rugby in our blood by Zoë Gouws
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Zoë Gouws
Cover of the book Writing What We Like by Zoë Gouws
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Zoë Gouws
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy