Bloudruk vir die liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624074656
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624074656
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Wanneer ingenieur Salomé Delport per ongeluk hoor hoe haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die manlike werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om die vent verkeerd te bewys. Sy wat Salomé is, is net so gemaklik in ’n oorpak as in die blink rokkies wat sy by haar suster, Magdaleen, se dansskool dra. Malan moet haar nie onderskat bloot omdat sy ’n vrou is nie. Maar dit voel asof die perfeksionistiese Malan, ’n bekroonde argitek én ingenieur, alewig op die bouperseel rondhang om oor haar skouer te loer. Of is dit om ander redes dat hy gedurig haar geselskap opsoek? Selfs wanneer Salomé ’n ander sy van Malan sien – die een wat byna sorgvry die langpad na sy familieplaas met sy motorfiets aandurf – en dit lyk asof hy sy persepsie van haar verander het, bly Salomé lugtig vir hom, want sy wil nie bloot nóg een van sy string meisies word nie. Daarvoor het sy te veel selfrespek. Maak nie saak hoe aantreklik hy is nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Op die spoor van by Susan Pienaar
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Susan Pienaar
Cover of the book My redder, my beminde by Susan Pienaar
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Susan Pienaar
Cover of the book Witboy in Africa by Susan Pienaar
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Susan Pienaar
Cover of the book Wanneer passie blom by Susan Pienaar
Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Susan Pienaar
Cover of the book Duwweltjiepad by Susan Pienaar
Cover of the book What every girl should know by Susan Pienaar
Cover of the book Narkose vir die hart by Susan Pienaar
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Susan Pienaar
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Susan Pienaar
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Susan Pienaar
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy