Raaiselkind

Fiction & Literature
Cover of the book Raaiselkind by Annelie Botes, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelie Botes ISBN: 9780624078159
Publisher: Tafelberg Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Annelie Botes
ISBN: 9780624078159
Publisher: Tafelberg
Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam – oppasma – wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot “Boetatjie” kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing. En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie “eiland”. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier … Raaiselkind.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam – oppasma – wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot “Boetatjie” kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing. En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie “eiland”. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier … Raaiselkind.

More books from Tafelberg

Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Annelie Botes
Cover of the book Errol Tobias: Pure Gold by Annelie Botes
Cover of the book Om joune te wees by Annelie Botes
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Annelie Botes
Cover of the book Plekkie in die son by Annelie Botes
Cover of the book Met die oog op liefde by Annelie Botes
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Annelie Botes
Cover of the book Until Julius Comes by Annelie Botes
Cover of the book Die vierletterwoord by Annelie Botes
Cover of the book Vlam van verlange by Annelie Botes
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Annelie Botes
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Annelie Botes
Cover of the book Moerbeibos by Annelie Botes
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Annelie Botes
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Annelie Botes
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy