Sluimerliefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sluimerliefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624057710
Publisher: Tafelberg Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624057710
Publisher: Tafelberg
Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Karli en Henk was aanvanklik beste maats toe sy by hom ’n kamer gehuur het. Maar skielik het hy stringe meisies begin huis toe bring, en boonop het hy en Karli stry gekry omdat hy rojaal leef en Karli gewoond is aan versigtig wees. Sy het uitgetrek en self ’n aanhangsel gekry, maar die naweek in Golden Gate was lankal beplan. Nou moet Henk se nuutste meisie, Anchen, en Karli se vatterige Maritz noodgedwonge saam op die naweek. Van die eerste sekonde maak alles wat Anchen en Maritz doen Karli heeltemal mal. Maritz klou en koer aaneen en Anchen doen dieselfde met Henk – wat sien hy tog in haar! Die naweek by Golden Gate raak ’n nagmerrie, met Maritz se vuil streke, bobbejane wat verwoesting saai en Anchen se mislikheid met Karli. En Henk vang boonop dinge met Karli aan wat haar laat dink hy moet ’n player wees, al geniet sy dit hóé. Terug in Gauteng lyk dit asof hul vriendskap gekelder sal word deur Anchen. En hoekom, hoekom kry Karli dit tog nie reg om die vreemde gedagtes en drome oor Henk uit haar kop te sit nie? Hy’s haar goeie vriend en boonop ’n rokjagter . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Rabbedoe se temmer by Susan Pienaar
Cover of the book Secret Revolution by Susan Pienaar
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Susan Pienaar
Cover of the book Brandwaterkom by Susan Pienaar
Cover of the book Narkose vir die hart by Susan Pienaar
Cover of the book Chirurg van harte by Susan Pienaar
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Susan Pienaar
Cover of the book Endgame by Susan Pienaar
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Susan Pienaar
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Susan Pienaar
Cover of the book Te eenders, te anders by Susan Pienaar
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Susan Pienaar
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy