Ena Murray Omnibus 32

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624053941
Publisher: Tafelberg Publication: May 10, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624053941
Publisher: Tafelberg
Publication: May 10, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in ’n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart ’n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor – aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word dié aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nóú dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in ’n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart ’n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor – aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word dié aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nóú dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Met ander woorde by Ena Murray
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Ena Murray
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Ena Murray
Cover of the book Tahiti, verre land by Ena Murray
Cover of the book Christo Wiese by Ena Murray
Cover of the book Lelie van die laagte by Ena Murray
Cover of the book Romanse agter die skerms by Ena Murray
Cover of the book Huise van klei by Ena Murray
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Ena Murray
Cover of the book Granite by Ena Murray
Cover of the book Môrester in die hart by Ena Murray
Cover of the book Skemeruur by Ena Murray
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy