Ena Murray Omnibus 20

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, Die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie, want sy weet van Owen se dogter se geheim, oor Jakob Olwage . . .As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ‘n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ‘n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge los, want Chrissie word Christine van Johannesburg.  In Die pad terug huis toe is Karina Oosthuizen, gesogte topmodel, eensklaps weer afhanklik van ‘n gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy het net een heenkome – die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het. Maar onverwags bied iemand haar en haar moeder ‘n toevlug in ‘n pragtige wit huis by die see. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Heler van skade by Ena Murray
Cover of the book Margot en die meerman by Ena Murray
Cover of the book Die vierletterwoord by Ena Murray
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Ena Murray
Cover of the book Die hart se tweede lente by Ena Murray
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Ena Murray
Cover of the book Queen of the Free State by Ena Murray
Cover of the book When Zuma Goes by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ena Murray
Cover of the book Somer van betowering by Ena Murray
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Ena Murray
Cover of the book Postmortem by Ena Murray
Cover of the book Lokstem van die liefde by Ena Murray
Cover of the book Dokter van ver by Ena Murray
Cover of the book Spoelgoud by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy