Die dinge van ’n kind

Fiction & Literature
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624080381
Publisher: Tafelberg
Publication: July 1, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Reise van Isobelle by Marita Van der Vyver
Cover of the book Wierook van verlange by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Marita Van der Vyver
Cover of the book Duwweltjiepad by Marita Van der Vyver
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Marita Van der Vyver
Cover of the book In jou hande by Marita Van der Vyver
Cover of the book The Bird of Heaven by Marita Van der Vyver
Cover of the book Fluisterliefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book As by Fire by Marita Van der Vyver
Cover of the book Engel van my hart by Marita Van der Vyver
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Rebecca by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die einde van die reënboog by Marita Van der Vyver
Cover of the book Back to Villa Park by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy