Satyn Omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

"In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – sy was immers intussen getroud, en hy is in ’n verhouding met die model-mooi Suzette. In Ettie Bierman se Die paradysman keer Tinka ná drie jaar in Parys terug na Pretoria. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. Die hart praat ’n taal wat ’n vrou nie altyd verstaan nie . . . En in Anita du Preez se Dokter Dierbaar vind Victoria se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter plaas toe sy hom vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini. Die man is baie aantreklik, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderrubrieke moet glo . . ."

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book My hartjie, my liefie by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book As by Fire by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Een nag in Vegas by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Die seewind se lied by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Laduma vir die liefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Moerbeibos by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Emma se eerste keuse by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy