Een nag in Vegas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Een nag in Vegas by Elize Mitchell, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Mitchell ISBN: 9780624057734
Publisher: Tafelberg Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elize Mitchell
ISBN: 9780624057734
Publisher: Tafelberg
Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Telani is deur ’n nagmerrie-ervaring met ’n verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting – sowel as ’n nuwe baan as arbeidsterapeut – te vind. Helaas, die posisie waarvoor sy wou aansoek doen, is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy ’n oorrompelende Afrikaanse man. Ná ’n paar glase sjampanje beland die twee by ’n kitskapel. Toe Telani die volgende oggend wakker word, is dit as getroude vrou, teen haar sin – sy’t gedink dis alles net speletjies! Simon oortuig haar om saam met hom huis toe te kom, as ’n blote saketransaksie tussen die twee van hulle, want hy’t ’n seuntjie tuis in Suid-Afrika wat hulp nodig het en Telani is platsak. Sy willig in en in Kaapstad gekom leer sy Simon se disleksiese kleinding liefkry. Sy tannie, Dianne, is egter ‘n ernstige vlieg in die salf. Telani weet sy moet hierdie skynhuwelik laat ontbind, en wanneer haar verlore verloofde ook weer sy opwagting maak, kom sake op die spits. Wat is Simon vir haar, buiten ‘n kamma-kamma-bruidegom?

More books from Tafelberg

Cover of the book The President's Keepers by Elize Mitchell
Cover of the book Secret Revolution by Elize Mitchell
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Elize Mitchell
Cover of the book Vlam van verlange by Elize Mitchell
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Elize Mitchell
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Elize Mitchell
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Elize Mitchell
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Elize Mitchell
Cover of the book Tracking the future by Elize Mitchell
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Elize Mitchell
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Elize Mitchell
Cover of the book As liefde ontwaak by Elize Mitchell
Cover of the book When Zuma Goes by Elize Mitchell
Cover of the book Skynglans van die maan by Elize Mitchell
Cover of the book Met die oog op liefde by Elize Mitchell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy