Wag-'n-bietjie-liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624068013
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624068013
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Susan Pienaar
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Susan Pienaar
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Susan Pienaar
Cover of the book The Bird of Heaven by Susan Pienaar
Cover of the book Writing What We Like by Susan Pienaar
Cover of the book Jou Romeo by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Susan Pienaar
Cover of the book Betrayed by Susan Pienaar
Cover of the book Sushi en sjampanje by Susan Pienaar
Cover of the book Spoelklippies in stormwater by Susan Pienaar
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Susan Pienaar
Cover of the book Behind Palace Walls by Susan Pienaar
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Susan Pienaar
Cover of the book Liefde in fokus by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy