Jou Romeo

Kids, Fiction, Love and Romance, Fiction - YA, Romance, Teen
Cover of the book Jou Romeo by Fanie Viljoen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg
Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

More books from Tafelberg

Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Fanie Viljoen
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Fanie Viljoen
Cover of the book Huise van klei by Fanie Viljoen
Cover of the book Oase van geluk by Fanie Viljoen
Cover of the book What every girl should know by Fanie Viljoen
Cover of the book Dokter sonder grense by Fanie Viljoen
Cover of the book Ena Murray Omnibus 26 by Fanie Viljoen
Cover of the book Flagwatching by Fanie Viljoen
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Fanie Viljoen
Cover of the book Verworpe silwer by Fanie Viljoen
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Fanie Viljoen
Cover of the book Locum vir liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Iemand soos jy by Fanie Viljoen
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy