Yskoue, vuurwarm liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

More books from Tafelberg

Cover of the book Wie met vuur speel by Madeleine Malherbe
Cover of the book Witboy in Africa by Madeleine Malherbe
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Madeleine Malherbe
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Madeleine Malherbe
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Madeleine Malherbe
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Madeleine Malherbe
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Sandroos uit Meob by Madeleine Malherbe
Cover of the book Junior in Saal 7 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Madeleine Malherbe
Cover of the book Tot die dood ons skei by Madeleine Malherbe
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Madeleine Malherbe
Cover of the book Keerkring van die hart by Madeleine Malherbe
Cover of the book Geliefde banneling by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy